SAARA Header

17. 03. 26
posted by: Johan
Hits: 8079

 

Tanya SARecord

Congratulations to Tanya Snyders for setting a new SAARA National senior women's record in the 10M Olympic discipline at the SAARA NW Open 25 March 2017.

Tanya scored a 412.6, an excellent performance making SAARA and South Africa proud.

16. 12. 30
posted by: Johan
Hits: 9407

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is vir SAARA toerspanne vroeg in 2017.

Egipte.

Spanbestuurder. - Marlize Snyders

Afrigter. - Hugo Mostert

 

Senior Protea Span

Barto Pienaar

Pierre Basson

Tanya Snyders

Junior Protea Span

Adriaan de Beer

Johan Grobelaar

Jane van Geems

Samantha Alexander

SASCO Span

Dewald Olivier

Martelize Pretorius

Lize Blignaut

Oldenburg en Hannover

Spanbestuurder. - Sonia du Plooy

Junior Protea Span

Bernardus Haasbroek

Dylan Drysdale

Lyjani Schonken

 

Ontwikkleings span - SASSCo kleure

Jan Blignaut

Werner Ackermann

16. 12. 23
posted by: Johan
Hits: 9827

Aan die einde van 2016 kyk ek terug na weereens 'n baie suksesvolle skiet jaar en 'n mens kan nie anders as om dankbaar te wees nie. Ek is baie dankbaar dat skiet sulke ongelooflike betrokke ouers het. Ouers is die basis van skiet. Ja, ons kinders het talent in oorvloed maar ouers bly die dryfkrag.

As I look back at my two years as president of SAARA I can only feel proud of what we have achieved. In 2016 we once again improved on our previous achievements. I must make special mention of the two new National Records that were shot. We also attended the two hundred year celebrations in Oldenburg and once again our athletes proved their strength. Our new shooters are also making an impact on our sport and I would like to specifically congratulate them on their achievements. You, are the future of SAARA and we are very proud of you.

Vir 2017 het ons 'n hele paar toere weer beplan. Julle moet onthou dat ons werk na die Jeug Olimpiese Spele asook die Statebond Spele wat in Durban gehou gaan word. Ons skop die iaar af met 'n toer na Egipte vir die Afrika Spele, dan Oldenburg, en dan beplan ook 'n sporter toer na BJI in Engeland.

Ek will graag ook die bestuur van SAARA bedank vir julle ondersteuning die afgelope twee jaar. Dit is vir my werklik 'n riem onder die hart om aan te beweeg maar ek weet dat julle sal voortbou op die goeie werk wat ons die afgelope twee jaar gedoen het.

I would like to wish you all at SAARA a very blessed Christmas and a prosperous new year. Thank you for the highs and lows of the past two years. You have made an impact on my life which I will never forget.

Frans Botha

16. 12. 15
posted by: Johan
Hits: 10458

Hallo alle SAARA lede ,

Weens die meegaande brief is SAARA se toerprogram vir 2017 heeltemal omvêr gegooi.

Die Afrika Kampioenskappe se datum is vervroeg na 24 APRIL 2017. Dit beteken dat die spanne voor einde Desember 2016 ingeskryf moet word.

Ons wil graag die groep skuts wat tussen 2000 en 2003 gebore is, die kans wil gee om moontlik vir die land ‘n kwotaplek vir die Junior Olimpiese Spele te kan wen tydens die Afrika Kampioenskappe. Dit beteken dan dat Suid Afrika ‘n skut na die Junior Olimpiese Spele toe kan stuur. Die skut sal die persoon wees wat tydens die nominasie proses in top vorm is. Die President van SAARA moet dan motiveer hoekom die betrokke persoon dan die aangewese atleet is wat SA dan sal gaan verteenwoordig. SASCOC se voorwaardes vir Junior atlete is nie so streng nie.

Dit bring mee dat die meerderheid van skuts wat gekies is vir die Oldenburg toer nie meer sal kan gaan nie , omrede hulle aan die Afrika Kampioenskappe gaan deelneem. Daarom is daar ook besluit om die Suhl toer vir die Junior Protea span te kanselleer. Die redes hiervoor is:

1.           Ons skuts kan hul ISSF MQS’e vir Junior Olimpiese Spele tydens die Afrika Kampioenskappe skiet maar dit is baie belangrik dat ons goud wen in die finale rondte om die kwota plekke vir Suid-Afrika te wen, en ons het dus ons beste jeug skuts daar nodig. Sonder die kwota plekke het ons geen kans om by die Jeug Olimpiese uit te kom nie.

2.           Ons het n lang geskiedenis met die Oldenburg klub en SAARA wil die goeie band met die kompetisie behou.

3.           Daar word 3 kompetisies tydens die Oldenburg en Hannover toer geskiet , wat dit n baie beter opsie maak.

4.           Baie van die jeug skuts wat Suhl toe sou gaan moet nou in die Afrika wedstryd deelneem en die wedstryde is to kort na mekaar om twee toere te regverdig.

SAARA wil nou vir die oorblywende Junior skuts, wat nog Protea kleure kan verwerf die kans gee om die Oldenburg toer te doen as ’n gekombineerde ontwikkelings toer en Junior Protea Toer.

Daar sal die 29 ste Desember 2016 n “SPECIAL TRIAL” in Wolmaransstad gehou word om die presisie skuts wat n telling vir kwalifikasie kort die kans te gee om dit te kan verwerf.

Daar sal van al die betrokke presisie skuts wat in die toer spanne opgeneem word verwag word om die Oos Kaap Ope by te woon. Die amptelike span aankondiging sal dan tydens die Oos Kaap kompetisie plaasvind en die Algemene Jaarvergadering vind dan ook plaas. Tydens die vergadering sal daar n nuwe UK vir SAARA gekies word.

Ons Senior skuts wat aan die senior MQS vereistes voldoen sal ook aan die Afrika Kampioenskappe kan gaan deelneem gebaseer op die tellings wat tydens die NW Ope geskiet is.

Groete

Frans Botha

Dear Friends,

We would like to inform you that the Armed Forces Shooting club, where all competitions will be held , is about to be renovated completely and no date has been decided...We plan to organize the 13th African Shooting Championship from 17 - 26 /04 for Shotgun and 24/04 - 03/05 for rifle and pistol before the club is closed for these renovations .

We will send to you the final confirmation with the dates as soon as possible

Regards,

A. Hamid Ghaleb

Director General

200px SASSCO Logo